Vir Ewig van Tonder
Ons nooi julle graag uit om hierdie spesiale dag saam met ons te vier.
Bruidegom
Daar is niemand in die hele wêreld saam met wie ek die pad wil stap as jy nie. Ek kan nie wag om die res van my lewe saam met jou te spandeer nie.
Bruid
Ek is kinderlik opgewonde om vir ewig saam met jou aan te pak! My beste vriend in die hele wye wêreld wat my lief het net soos ek is.
Die Groot Dag
02 . Desember . 2023
15h30
Ons Liefdesverhaal
Van die eerste ontmoeting tot vandag.
-
Ons ontmoet vir die eerste keer.
14 September 2019By Raymond en Mia se verlowingspartytjie.
-
Philip ontmoet die Siebritse
16 Junie 2020Ons eerste kuier was op braaidag in Covid, 16 Junie 2020. Philip het hier vir Oom Gert, Tannie Louna en Marcelle ontmoet.
-
Tilana ontmoet die van Tonders
3 Augustus 2020In Julie 2020 ry ons vir die eerste keer Hartenbos toe en hier het Tilana vir Tannie Hetta en Oom Willie ontmoet.
-
Sy het JA gesê!
1 Oktober 2022By Klein Roosboom in Durbanville.
Strooimeisies
Ontmoet die Strooimeisies.
Strooijonkers
Ontmoet die Strooijonkers.