Philip
&
Tilana

Vir Ewig van Tonder

Ons nooi julle graag uit om hierdie spesiale dag saam met ons te vier.

groom

Bruidegom

Daar is niemand in die hele wêreld saam met wie ek die pad wil stap as jy nie. Ek kan nie wag om die res van my lewe saam met jou te spandeer nie.

groom

Bruid

Ek is kinderlik opgewonde om vir ewig saam met jou aan te pak! My beste vriend in die hele wye wêreld wat my lief het net soos ek is.

Die Groot Dag
02 . Desember . 2023
15h30

En hiermee bêre ek my padkaarte, want ek weet my reise opsoek na jou is verby.

dae
ure
minute
sekondes

Ons Liefdesverhaal

Van die eerste ontmoeting tot vandag.

  • Ons ontmoet vir die eerste keer

    Ons ontmoet vir die eerste keer.

    14 September 2019

    By Raymond en Mia se verlowingspartytjie.

  • Philip ontmoet die Siebritse

    Philip ontmoet die Siebritse

    16 Junie 2020

    Ons eerste kuier was op braaidag in Covid, 16 Junie 2020. Philip het hier vir Oom Gert, Tannie Louna en Marcelle ontmoet.

  • Tilana ontmoet die van Tonders

    Tilana ontmoet die van Tonders

    3 Augustus 2020

    In Julie 2020 ry ons vir die eerste keer Hartenbos toe en hier het Tilana vir Tannie Hetta en Oom Willie ontmoet.

  • Sy het JA gesê!

    Sy het JA gesê!

    1 Oktober 2022

    By Klein Roosboom in Durbanville.

Die Gevolg

Strooimeisies

Ontmoet die Strooimeisies.

Die Gevolg

Strooijonkers

Ontmoet die Strooijonkers.